SO WHAT????????????????????
Ons het 'n drieling. Wat is so spesiaal daaraan? Wat is so vreemd daaraan? Wat is so snaaks daaraan?
Orals waar ons gaan staar almal ons aan. Los ons net uit - ASB!!!!!!! Ons is 'n normale gesin met drie verskillende seuntjies. Hoekom staar julle ons aan? Hoekom al die vrae altyd? En om nie eers van al die opmerkings te praat nie. Julle ken nie ons omstandighede nie, so asb SHIT UP!
Deur julle, wil ek nie meer iewers gaan nie. Ek is moeg vir die aanstaar en opmerkings. Ek is moeg vrae beantwoord. Get the point - Ek is moeg.
Asb, los ons net uit! Laat ons net in vrede iewers gaan. Asb, Asb, Asb!!!!!!!!!!!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

KJY MOET NET RELAX MY SKAT, MENSE SAL mense bly....... Moenie daaroor worry nie, hulle is die wat vreemd is!!!!!
ReplyDeleteThanks Mr. T. Jy is 'n regte Sweetie.
ReplyDelete